Wees DapperSample

Oordenkingsvrae:
1. Hoekom is bemoediging so belangrik? Hoekom kan bemoediging so moeilik wees? Hoe kan jy meer bemoedigend wees teenoor jou familie en diegene rondom jou?
2. Wat beteken dit om ander lief te hê? Hoe kan jy mense wat moeilik is om lief te hê, liefhê?
3. Wat is sommige van jou gawes? Hoe gebruik jy hulle om ander te seën?
4. Hoe is gebed kragtig? Hoekom onderskat ons dit?
5. Wat het God jou geroep om te wees en wat het Hy jou geroep om te doen? Hoe kan ons God eer in ons verskillende roepinge?
About this Plan

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.
More
Related Plans

Experience of Love

A Teen's Guide To: Forgiven and Free

I’m Just a Guy: With Anxiety

The James Study - Faith and Fitness Challenge

Unboxed: Changed Forever

Music: Revelation in Song

Journey Through Exodus 20-40

Israel: God's Holy Land

Deep Waters, Deeper Love: Marriage Lessons From Jonah
