Wees DapperSample

Memoriseervers:
Toe het God al hierdie gebooie aangekondig:
"Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het. Jy mag naas My geen ander gode hê nie."
Eksodus 20:1-3
Scripture
About this Plan

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.
More
Related Plans

Sacrificial Living

Making Home Your Happy Place: A Reading Plan to Help You Overcome Overwhelm

The Way of the King (Matthew)

If? The Art of Prayer: A 5-Day Devotional

Drawn Together: A 7-Day Couples Devotional

Fountain of Life

Living Loved

A Lenten Meditation on the Gospel of Mark: Week 1

The Unexpected Way of Jesus
