YouVersion Logo
Search Icon

Wees DapperSample

Wees Dapper

DAY 30 OF 43

Memoriseervers: 

En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigeiets volgens sy wil vra. 

1 Johannes 5:14 

Scripture

About this Plan

Wees Dapper

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.

More