YouVersion Logo
Search Icon

Wees DapperSample

Wees Dapper

DAY 29 OF 43

Oordenkingsvrae:  

1. Wat is ons hoop te midde van verlies en hartseer? Watter troos kan jy vind uit God se karakter? 

2. In watter areas voel jy swak? Hoe kan dit maak dat jy meer op God vertrou? 

3. In watter areas van jou lewe ervaar jy versoekings? Hoe veg ons teen versoekings? Dink aan een ding wat jou dikwels verlei. Wat kan jy prakties doen om uit te hou en daarteen te veg? 

4. Deur watter beproewinge gaan jy op die oomblik? Hoe kan jy sterk staan? Hoe moet jy beproewinge wat op jou pad kom hanteer? 

5. Waaroor twyfel jy? Hoe kan jy jou ongeloof oorkom en jou geloof versterk? 

About this Plan

Wees Dapper

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.

More