Wees DapperSample

Lees: Romeine 12:1-10, Psalms 73:26, Romeine 8:26
SOAP: Psalms 73:26
Wanneer God die sterkte van ons harte bly, word sy krag vervolmaak in ons swakheid. Wanneer ons nie die krag het om fisies of geestelik staande te bly nie, hou God se krag ons regop. Dit is 'n heilige swaartekrag wat ons sterk maak, omdat God sterk is. Ek hou baie van die lirieke van Landry Cantrell se liedjie, Gravity. "When I'm overboard and going under, your love will come and rescue me and somehow You find a way to reach me when I can't see the road before me. When the world is spinning out of control your love is like my gravity."
Al voel ons swak en soos 'n mislukking, kan ons dapper wees, omdat God die sterkte van ons harte is.
Liewe Here, my gesondheid mag taan en my gees mag swak word, maar U bly die sterkte van my hart. Here, dankie dat U myne is vir ewig. In my swakheid, is U sterk. Vader, u sterkte maak my dapper. Amen.
About this Plan

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.
More
Related Plans

I Said Yes to Jesus: A 5-Day Journey to Take Your Next Steps in Faith by Youth Alive Australia

Practical Ways to Love God & Others: Devotions for Girls (I Am Available)

When Grief or Loss Hits Like a Wave

Technicolor Woman

Journey Through Revelation

Dear Black Woman, You Are Not Alone in Your Grief

Encouragement for New Believers

Journey Through Hebrews

Is ‘Making Money While You Sleep’ Biblical?
