Wees DapperSample

Oordenkingsvrae:
1. Watter waarhede help mense om sterk te staan te midde van vervolging? Hoe moet jy reageer op vervolging as gevolg van jou geloof?
2. Hoe kan jy vrygewig wees teenoor ander met jou tyd en hulpbronne? Watter een is moeiliker en hoekom? Op watter maniere was God vrygewig teenoor jou?
3. Wat is sommige wêreldse waardes wat teen die leer van die Bybel is? Watter wêreldse waardes is vir jou maklik om aan toe te gee? Hoekom is die wêreld se waardes en God se waardes somtyds so verskillend?
4. Waar vind ons waarheid? Hoe behoort die feit dat God die Waarheid is ons vertroue in Hom te beïnvloed? Watter waarhede oor God sukkel jy om te glo?
5. Wat ontmoedig jou? Hoekom vertel God ons nie om ontmoedig te wees nie?
Scripture
About this Plan

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.
More
Related Plans

Into the Waters of Baptism

Redeeming Reign

The Full Effect of Redemption

Leading Through Change

A Prayer for Lent

Impossible Faith: Four Inspiring Studies From the Persecuted Church

Well-Paid but Enslaved: Escaping Career Traps by Patrick Omukhango

Mentally Healthy in an Unhealthy World

Acts: The Gospel Spreads (Acts 3-7)
