Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 8 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN





Ons wag vir die Messias!


Het jy gister meer soos Psalm 105:1 geleef?





LEES DIE SKRIFGEDEELTE





God se Volk: 'n Kosbare, Heilige Koninkryk van Priesters


Eksodus 19:1-6





REAGEER MET AANBIDDING





Aanbid Hom met Jou Lewe


Jy is gered en jy is kosbaar. Vertel van iets wat kosbaar is vir jou. Wil jy dit beskerm en spesiaal hou? God wil ook - vir jou!





Aanbid in Gebed


Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.





Aanbid in Sang


Sing: "Stille Nag, Heilige Nag."


Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid