Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 6 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN





Ons wag vir die Messias!


 Hoe het jy gister op God vertrou en Hom gehoorsaam?





LEES DIE SKRIFGEDEELTE





Verbond met Abraham Sluit die Belofte van Konings in


Genesis 17:1-8





REAGEER MET AANBIDDING 





Aanbid Hom met Jou Lewe


God het gesê dat konings uit die geslag van Abraham sou kom.  Kan jy enige een van die konings van Israel noem?


Wie word die Koning van Konings genoem? Het jy al jou lewe vir Koning Jesus gegee?





Aanbid in Gebed 


Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.





Aanbid in Sang


Sing: "Hoor Die Blye Eng'lelied."


Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid