Leesplan inligting

Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 3 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN



Ons wag vir die Messias!

Het jy vandag in dankbaarheid teenoor Jesus geleef?



LEES DIE SKRIFGEDEELTE



God se Verbond met Noag

Genesis 6-7



REAGEER MET AANBIDDING



Aanbid Hom met Jou Lewe

God het die ark gebruik om Noag en sy gesin van die vloed te red. Watter "ark" het God voorsien vir jou redding? (Lees Romeine 5:8-9) Vertrou jy op Hom? Noag het met God gewandel. Wandel jy met God of met die wêreld? Vertel van tye wanneer jy met God gewandel het en/of met die wêreld gestoei het. Was God getrou aan jou?



Aanbid in Gebed

Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.



Aanbid in Sang

Sing: "Kom Alle Getroues."

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir on...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid