VergifnisVoorbeeld

Vergifnis God wil hê dat jy in vrede leef, vreesloos, vol geloof, hoop en liefde, né? Hy wil nie hê dat jy angstig en vol woede sal wees nie. Skrifgedeeltes oor vergifnis leer jou hoe om 'n meer vergewensgesinde persoon te wees.
Die mens sê: Ja, ek dink ek het haar seergemaak, maar ek kan nie nou na haar toe gaan nie.
God sê: Dan is jou aanbidding/diens aan my leeg. Versoen. (Vgl Matteus 6:14-15).
Die mens sê: Daar is 'n perk aan hoeveel keer ek iemand kan vergewe.
God sê: Nee, nie regtig nie. Maak staat op My. Jy kan dit oor en oor doen. (Vgl Matteus 18:21-22).
Die mens sê: Jy weet, ek is so ver heen in die diepkant, daar is NIEMAND wat my sal aanvaar nie.
God sê: Wees bly. Dit is nie waar nie. Ek wag om jou weer vas te druk. (Vgl Lukas 15:20).
Aangaande hierdie leesplan

Vergifnis. Kom ons kyk na 'n paar Bybelverse. God wil hê dat jy in vrede leef, vreesloos, vol geloof, hoop en liefde, né? Hy wil nie hê dat jy angstig en vol woede sal wees nie. Skrifgedeeltes oor vergifnis leer jou hoe om 'n meer vergewensgesinde mens te wees. Wysheid kom as jy nadink oor die Woord van God.
More
Verwante Leesplanne

Bid Deur Angstigheid

Al die Gevoelens: Neem Beheer van Jou Gevoelens (in Plaas van Andersom)

Hoe om die Bybel te Bestudeer (Grondslag)

Vyande van die Hart

Die Buitengewone Krag van Lofprysing: 'n 5-dag-leesplan Uit die Psalms

Alles Nuut

Lesse Uit My Tuin

Ek Gee Oor: Inspirerende Oordenkings Geskryf deur Gevangenes

Veranderde Lewe: Vergifnis
