Vyande van die Hart

5 Dae

Net soos `n fisies ongesonde hart jou liggaam skade kan berokken, so kan `n emosionele en geestelike ongesonde hart ook jou en jou verhoudings skade berokken. Laat toe dat Andy Stanley jou vir die volgende vyf dae help om selfondersoek te doen oor die vier algemene vyande van die hart - skuldgevoelens, woede, gierigheid en jaloesie - en jou leer hoe om daarvan ontslae te raak.

Uitgewer

Baie dankie aan Andy Stanley en Multnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek gerus: bit.ly/2gNB92i

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi