Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Lewe Veranderd: Voorsiening

5 Dae
Ons dien 'n vrygewige God wat belowe om in elke behoefte van ons te voorsien. Al laat Hy nie alle wense waar word nie, doen Hy tog wonderwerke. God geniet dit om vir ons geskenke te gee, want Hy gee baie om vir ons, selfs tot in die kleinste besonderhede. Hierdie 5-dag leesplan verken verhale van God se voorsiening, hoe om jou geloof te versterk en jou aan te moedig om God eerste in jou finansies te stel.
Baie dankie aan Changed Women's Ministries wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.changedokc.com
Verwante Leesplanne

Veranderde Lewe

Lewe Veranderd: Gesprekke met God

Lewe Veranderd: Wanneer Jy Enkellopend Is

Lewe Veranderd: In die Nuwe Jaar

Daaglikse Juwele - Behou jou kroon as 'n dogter van die Koning

12 Dae Om Liefde Te Bou Wat Hou

Vind Rus

Lewe Veranderd: Aanvaar Jou Identiteit

GOD + DOELWITTE: Hoe 'n Christen Doelwitte Kan Stel
