Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Vergifnis

4 Dae
Vergifnis. Kom ons kyk na 'n paar Bybelverse. God wil hê dat jy in vrede leef, vreesloos, vol geloof, hoop en liefde, né? Hy wil nie hê dat jy angstig en vol woede sal wees nie. Skrifgedeeltes oor vergifnis leer jou hoe om 'n meer vergewensgesinde mens te wees. Wysheid kom as jy nadink oor die Woord van God.
Ons wil graag vir Memlok bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief:
http://www.memlok.com/wp/
Verwante Leesplanne

Volg Jesus Ons Middelaar

Arme Ek!

Om Sin te Maak van Jou Lewe

Hoe Om Deur Lyding Te Werk En Sterker Daaruit Te Kom

God, Waar Is U?! (Saam Met John Bevere)

Jy is Geliefd

Wanneer Geloof Faal: 10 Dae Om God In Die Skadu Van Twyfel Te Vind

Verstaan Jou Hoekom: Vind En Vervul Jou Roeping

God Is _______
