VergifnisVoorbeeld

Vergifnis Kom ons kyk na 'n paar Bybelverse. God wil hê dat jy in vrede leef, vreesloos, vol geloof, hoop en liefde, né? Hy wil nie hê dat jy angstig en vol woede sal wees nie. Skrifgedeeltes oor vergifnis leer jou hoe om 'n meer vergewensgesinde persoon te wees.
Die mens sê: Ek weet ek het hom ontstel, maar ek dink hy sal dit vergeet. Maar ...
God sê: Nie regtig nie. Mense hou vas aan die dinge wat hulle seergemaak het. Spreuke 18:19
Die mens sê: Jy verstaan nie al die verkeerde goed wat ek gedoen het nie! Ek kan nie vergewe word nie.
God sê: Ek is 'n "weer" God. Ek verander nie. Ek vergewe oor en oor. Miga 7:18-19
Die mens sê: Ja, ek dink ek het haar seergemaak, maar ek kan net nie nou na haar toe gaan nie.
God sê: Dan is jou aanbidding/diens aan my leeg. Versoen. Matteus 5:23-24
Aangaande hierdie leesplan

Vergifnis. Kom ons kyk na 'n paar Bybelverse. God wil hê dat jy in vrede leef, vreesloos, vol geloof, hoop en liefde, né? Hy wil nie hê dat jy angstig en vol woede sal wees nie. Skrifgedeeltes oor vergifnis leer jou hoe om 'n meer vergewensgesinde mens te wees. Wysheid kom as jy nadink oor die Woord van God.
More
Verwante Leesplanne

Bid Deur Angstigheid

Al die Gevoelens: Neem Beheer van Jou Gevoelens (in Plaas van Andersom)

Hoe om die Bybel te Bestudeer (Grondslag)

Vyande van die Hart

Die Buitengewone Krag van Lofprysing: 'n 5-dag-leesplan Uit die Psalms

Alles Nuut

Lesse Uit My Tuin

Ek Gee Oor: Inspirerende Oordenkings Geskryf deur Gevangenes

Veranderde Lewe: Vergifnis
