Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ek Gee Oor: Inspirerende Oordenkings Geskryf deur Gevangenes

4 Dae
Die Bybel is 'n boek van verlossing, vryheid en hoop. In die bladsye is daar dinamiese karakters vol moed — gebroke mans en vroue wat opsoek is na antwoorde. Op 'n manier is hulle baie soos die huidige en voormalige gevangenes wat die oordenkings geskryf het. Ons hoop dat jy deur die stemme van die kerk agter die tralies bemoedig en geïnspireer sal word. Mag hulle getuienisse ons almal vry maak.
Ons wil graag Prison Fellowship bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.prisonfelloship.org/resources/subscribe/
Verwante Leesplanne

Verlore Seun Transformasie met Kyle Idleman

Uitgekies: Herinner Jouself Elke Dag Aan Die Evangelie

Waar Gebed 'n Werklikheid Word

Selfs Stilte Is Lofprysing

Om Deur Geestelike Valleie te Gaan

Maak Ontmoetings Met God die Spilpunt Van Jou Lewe

Verslaaf Aan Besig Wees: Herstel Vir Die Gejaagde Siel

Onverskrokke Gebede

Rut: 'n Verhaal van God se Verlossende Liefde
