Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Alles Nuut

5 Dae
In hierdie reis deur die boek 2 Korintiërs, verken "Alles Nuut" Paulus se teologie van avontuurlike geloof in hierdie wêreld en God se roeping vir ons om dapper te wees. Kelly Minter help ons om te verstaan hoekom die Christelike lewe mag voorkom of dit in stryd is met ons natuurlike geneigdhede, maar nogtans oneindig en ewig beter is. In hierdie 5-dag leesplan gaan jy probleme verken soos: hoe om moeilike verhoudings te hanteer, hoe om God te vertrou met jou reputasie, hoe om jou identiteit in Christus te vestig, hoe om die doel van swaarkry en God se voorsiening daarin te verstaan en hoe ons ligdraers in die wêreld moet wees.
Ons wil graag LifeWay Women bedank wat hierdie plan voorsien het. Besoek asseblief http://www.lifeway.com/allthingsnew vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Die Soektog

Onwrikbaar, Met Lisa Bevere

Nuwejaar: 'n Nuwe Begin

Ompaaie: Lesse Van Josef

Lewe Veranderd: In die Nuwe Jaar

Die Kwessies wat Vrouens Moet Hanteer

Vyf Gebede van Nederigheid

Liefde Bly Staan Heilige Week

Liggaamshoudings Gedurende die Adventtyd: 'n Leesplan vir Kersfees
