Kinders wat 'n Verskil MaakVoorbeeld

Kids Making A Difference

DAG 2 VAN 16

Josua het 'n leierskap posisie betree wat heeltemal buite sy gemaksone was. Hierdie vers is God se raad aan Josua hoe om die moeilike dinge wat voorlê te benader. Leer hierdie vers totdat jy dit uit jou kop kan opsê.

Aangaande hierdie leesplan

Kids Making A Difference

Kinders kan kies om hulle tyd op 'n klomp verskillende maniere deur te bring. Hierdie leesplan daag hulle uit om met hulle lewe 'n verskil te maak! Ons kultuur stuur die boodskap aan kinders dat hulle kinderdae oor vermaak, sport en selfbevrediging gaan en om dit regtig net "rustig te vat". God het egter groter planne vir sy kinders — selfs vir die wat nog in die laerskool is!

More

We would like to thank LifeKids for this plan. For more information, please visit: www.life.church/kids