Vertrou, Werk Hard, En Rus

4 Dae

Die Bybel beveel ons om hard te werk, maar dit sê ook dat dit God is, nie ons nie, wat die resultate van ons harde werk produseer. Soos hierdie vier-dag leesplan sal wys, moet 'n Christen bewus wees van die wedywer tussen "vertroue" en "gejaagdheid", en dit omhels om ware Sabbatsrus te vind.

Uitgewer

Baie dankie aan Jordan Raynor wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.jordanraynor.com/trust/ vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi