21-Dae VasVoorbeeld

Die langste Psalm in die Bybel handel hoofsaaklik oor 'n passie vir die Woord van God. Hierdie 21 dae wat jy afsonder, sal meer effektief wees as jy die Bybelgedeelte kombineer met jou vas en gebed. Jy mag dalk ook besluit om 'n leesplan te begin wat jou help om die hele Bybel te lees. Hoe sal jy jou passie vir die Woord van God op hierdie oomblik beskryf? Bid vandag dat God jou begeerte na sy Woord in jou hart sal vermeerder tydens hierdie tydperk.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.
More
We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.