Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
21-Dae Vas

21 Dae
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.
Baie dankie aan LifeChurch.tv vir hulle bereidwilligheid om die inligting oor die 21-dae vas met ons te deel. Om meer van Life.Church.tv te leer, besoek gerus hulle webwerf by www.lifechurch.tv.
Verwante Leesplanne

Hele Bybel in Minder as 'n Jaar

21 Dae deur Efesiërs

Die Karakters van Paasfees: Simon Petrus

Waaroor gaan Paasfees?

Die 49-week Uitdaging

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Herstel na Paasfees: 'n Leesplan om predikers te help rus

Sewe Dae van die Kersfeesverhaal: 'n Advent Oordenking vir Gesinne
