Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Gebed

21 Dae
Leer hoe om te bid, deur gebruik te maak van die gebede van gelowiges en die woorde van Jesus. Vind bemoediging daarin om op 'n daaglikse en gereelde basis jou versoeke, met deursettingsvermoë en geduld, na God te neem. Weeg die voorbeelde van leë, selfbehaaglike gebede op teenoor opregte gebede van persone met rein harte. Bid gedurig.
Hierdie plan is geskep deur YouVersion. Vir bykomende inligting en bronne, besoek asseblief: www.youversion.com
Verwante Leesplanne

In Liefde Gegrond: Om die Christelike Lewe Voluit te Leef

Breedvoerige Leierskap

Liggaamshoudings Gedurende die Adventtyd: 'n Leesplan vir Kersfees

Sabbat — Leef Volgens God se Ritme

Die Krag van Hoop: Sewe Dae om op die Here te Hoop

Wat Is die Doop? 'n Gids vir Ouers en Pretieners

Hoe om Jou Geloof te Versterk

'n Lewenswyse van Aanbidding
