Leesplan inligting

21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 3 VAN 21

Niks, behalwe groente en water nie. En nie net vir drie weke nie, maar heel moontlik vir die duur van hul opleiding in Babel! Hierdie reaksie van hierdie vier jong manne het nie vanuit 'n vrees om gevang te word, gekom nie. Dit kom vanuit 'n toewyding aan God se opdragte, wat reeds in hulle gevorm is nog voor hulle uit hul vaderland geneem is. Tydens hierdie vas sal daar menige geleenthede wees om af te wyk van jou belofte--veral as jy alleen vas of as niemand sal uitvind nie. Bid dat God jou die vasberadenheid en moed sal gee om by die standaarde wat jy gestel het, te bly en Hom te vereer, ongeag enigiets anders.
Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor di...

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid