Van Vandag af VorentoeVoorbeeld

Julle is mekaar se "tweedes" en moet julle "Eerste" opsoek. Nie net moet jy daagliks tyd alleen met God deurbring nie, maar julle moet ook tyd saam met God deurbring.
Gesprek: Wat weerhou julle daarvan om God op te soek? Op watter maniere kan julle daardie afleidings verwyder?
Bid: Vra God om julle te help om die dinge te verwyder wat julle daarvan weerhou om God individueel en saam op te soek.
Doen: Kom ooreen op 'n tyd wat julle God elke dag saam kan opsoek deur die Bybel te lees en saam te bid.

Aangaande hierdie leesplan

Moeg om te kyk hoe huwelike verbrokkel? Moeg daarvoor dat paartjies moed verloor? Wil jy graag waarborg dat jou huwelik nie sal misluk nie? Hierdie leesplan sal jou help deur vir jou vyf dinge uit die Woord van God te wys wat vandag in elke huwelik gedoen moet word om staande te bly. Lees hierdie leesplan saam met jou huweliksmaat en wees as 'n paartjie elke dag doelbewus in die besprekings, Bybellees, gebede en aktiwiteite.
More
We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church