Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 2: HERE, IS U IN DIE STORM?
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Jesaja 45:5. Dink na oor hierdie vers in die lig van alles wat jy gelees en gebid het tot dusver in hierdie leesplan.
OORDINK
Tot watter mate stem jou gedagtes, jou gevoelens en jou geloof ooreen met die Woord van God? Waarmee sukkel jy? Waarvoor is jy dankbaar? Wat is vandag duideliker as wat dit voorheen was? Neem hierdie dinge in gebed na die Here toe.
RIG JOU HART
Herhaal vandag se kernvers in jou gedagtes. Bewaar dit in jou hart, besin daaroor en maak dit regdeur die dag deel van jou gebed.
Deuteronomium 32:39
"Besef dit tog: Ek, Ek is die Here! Naas My is daar geen ander God nie. Ek maak dood en Ek gee lewe. Ek maak siek en Ek maak gesond. Uit my mag word niemand bevry nie."

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org