Leesplan inligting

Vandag Se WoordVoorbeeld

Vandag Se Woord

DAG 10 VAN 10




Matthéüs 6:34


"Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad."



  • Om in die huidige oomblik te lewe, is ‘n geheim vir 'n suksesvolle lewe. 

  • Wanneer ons die bekommernisse van môre in vandag inbring, beroof dit ons van ons vreugde en krag. 

  • Moenie vandag verkwis nie, gebruik dit om te doen wat gedoen moet word. 

  • Môre sal vir homself sorg en God sal jou die nodige krag gee.


Gebed: Vader, vergewe my dat ek té angstig en besorg oor môre is. Dankie vir hierdie pragtige dag wat U my gegee het, mag ek dit gebruik om te bereik wat U vir my beplan het. In die Naam van Jesus. Amen.

Dit is die laaste dagstukkie in hierdie reeks. Vir meer oor "Alive to God" of om die dagstukkies per e-pos te ontvang, besoek gerus: alivetogod.com/subscribe 

Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Vandag Se Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid