Leesplan inligting

Vandag Se WoordVoorbeeld

Vandag Se Woord

DAG 9 VAN 10




Spreuke 3:6


"Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak."



  • Ons moet God eerste stel in alles wat ons doen. 

  • Elke aspek van ons lewens behoort deur Hom gelei te word. 

  • Wanneer ons Hom eerste stel, kom Hy self om ons paaie gelyk te maak. 

  • Hy is gereed om jou paaie gelyk te maak en die hindernisse in jou pad te verwyder.


Gebed: Vader, vandag gee ek aan U die eerste plek in my daaglikse lewe. Ek kies om myself aan U te onderwerp en ek vra dat U in my lewe sal intree en my paaie gelyk sal maak. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Vandag Se Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid