Leesplan inligting

Vandag Se WoordVoorbeeld

Vandag Se Woord

DAG 5 VAN 10




Johannes 11:41


 "… En Jesus het sy oë opgeslaan en gesê: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het."



  • Wanneer ons die Here aanroep, kan ons weet dat Hy ons roepstem hoor. 

  • Ons Verlosser het volkome vertroue in sy Vader. 

  • Jy kan ook volkome vertroue in jou hemelse Vader hê. 

  • Jy kan ook sê: "Vader, ek dank U dat U my gehoor het."


Gebed: Vader, ek maak staat op U en dank U dat U my roepstem gehoor het. U sal my die regte pad wys en U sal my rig, U sal my lei, en U sal my hand neem. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Vandag Se Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid