Leesplan inligting

Vandag Se WoordVoorbeeld

Vandag Se Woord

DAG 7 VAN 10




Johannes 14:27


"Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie."



  • Om verward, onseker en gesteurd te voel, is nie God se plan vir jou nie. 

  • Hy kom om jou sy vrede te bring en te gee. 

  • Hy verseker jou dat Hy jou meer bied as wat die wêreld jou ooit kan gee. 

  • Laat jou hart dus nie ontsteld en bang wees nie.


Gebed: Vader, dankie vir u gawe van vrede. Dankie dat ek my ontstelde hart en my vrees vir u vrede en vertroosting kan verruil. U weet alles, en daarom hoef ek nie angstig en bang te wees nie, want U is met my en u vrede dryf my vrees uit. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Vandag Se Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid