Leesplan inligting

BibleProject | Advent OordenkingsVoorbeeld

BibleProject | Advent Oordenkings

DAG 3 VAN 28

Optimisme kies om te sien hoe omstandighede ten beste kan uitwerk. Bybelse hoop is egter nie op omstandighede gebaseer nie. Om die waarheid te sê, hoopvolle mense in die Bybel staar dikwels moeilike tye in die gesig met geen bewyse dat dinge beter sal word nie, maar hulle kies in elk geval hoop. Israel se profeet Miga het byvoorbeeld geleef te midde van ongeregtigheid en boosheid, maar na God gekyk vir hoop. 


Lees: 


Miga 7:6-8 


Reflekteer:


Let op wat is sommige van die probleme wat Miga in vers 6 lys en hoe hy in vers 7 en 8 reageer. Wat is sommige van die probleme rondom jou op die oomblik? Hoe bemoedig of daag Miga se antwoord jou vandag uit? Neem 'n oomblik om Miga se gebed tot God self te bid. Hy hoor jou.

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

BibleProject | Advent Oordenkings

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflek...

More

Ons wil BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie Plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid