Leesplan inligting

BibleProject | Advent OordenkingsVoorbeeld

BibleProject | Advent Oordenkings

DAG 6 VAN 28

Die goeie nuus wys ons dat Jesus se gees eintlik in die mensdom kan lewe en hulle in staat kan stel om die grootheid van God se teenwoordigheid te belewe. Die apostel Paulus het hierdie geheim "Christus binne jou, die hoop op heerlikheid," genoem.  


Lees:                                                                              


Kolossense 1:24-29 


Reflekteer:


Watter woorde of frases staan vir jou uit wanneer jy na hierdie gedeelte kyk? Oordink die misterie dat Jesus se Gees kan lewe binne mense wat op Hom vertrou. Wanneer jy hieroor nadink, verander jou vrae, wonder en verwondering in 'n gebed tot God. 

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

BibleProject | Advent Oordenkings

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflek...

More

Ons wil BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie Plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid