BibleProject | Advent Oordenkings

Oordenking



Die woord "advent" beteken aankoms. So, hierdie Advent seisoen nooi ons jou uit om na te dink oor die Bybelse betekenisse van hoop, vrede, vreugde en liefde om te ontdek hoe hierdie deugde deur Jesus in die wêreld gekom het.


Vir ons eerste week sal ons die Bybelse betekenis van hoop ondersoek. Hoe moedig hierdie video jou vandag aan?