Leesplan inligting

BibleProject | Advent OordenkingsVoorbeeld

BibleProject | Advent Oordenkings

DAG 4 VAN 28

God se getrouheid in die verlede motiveer mense se hoop vir die toekoms. Ons kan met hoop vorentoe kyk deur terug te kyk en te onthou hoe betroubaar God altyd was. As Hy toe getrou was, waarom sou Hy nie weer getrou wees nie? 


Lees:                                                                              


Hebreërs 10:23 


Reflekteer: 


Dink aan drie spesifieke maniere waarop God Sy liefde vir jou en jou gemeenskap in die verlede gewys het. Hoe verskaf jou herinneringe van God se getroue liefde vandag vir jou hoop? Verander hierdie gedagtes in 'n gesprek met God. Deel wat Sy getroue liefde vir jou beteken het en hoe jy Hom vandag weer wil sien getrou wees.

Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

BibleProject | Advent Oordenkings

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflek...

More

Ons wil BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie Plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid