Leesplan inligting

BibleProject | Advent OordenkingsVoorbeeld

BibleProject | Advent Oordenkings

DAG 7 VAN 28

Bybelse hoop is nie net vir die mensdom nie; dis vir die hele skepping. Jesus se opstanding het 'n kykie gegee in hoe die hele heelal eendag herstel sal word. 


Lees:                                                                               


Romeine 8:18-39 


Reflekteer:


In hierdie gedeelte, waarna spesifiek sien die kinders van God en die skepping uit? Wat sal op daardie dag voltooi word? Hoe dink jy sal die skepping wees wanneer hierdie hoop uiteindelik verwesenlik word? Hoe ly jy op hierdie oomblik? Hoe bemoedig hierdie gedeelte jou vandag te midde van jou pyn? 

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

BibleProject | Advent Oordenkings

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflek...

More

Ons wil BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie Plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid