Lentesade: 'n Vrou se 40 Dae Reis Voorbeeld

Plant en Versorg Jou Tuin
DIE SAAD VAN WAARHEID
Leees Efesiërs 5:22-33.
Lees hierdie gedeelte met die voorafgaande vers in gedagte, "Wee suit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig,” en vra die Here om jou te wys waar en hoe jy jou optrede of denke teenoor jou man moet verander. As jy nie getroud is nie, bid hierdie skrifgedeelte vir 'n getroude vrou wat jy ken. Bid ook dat as die Here jou sou oproep om te trou, Hy jou hart op hierdie gebied sal voorberei.
PLANT DIE SAAD
Sê vandag se kernvers saggies vir jouself op. Bewaar dit in jou hart en bepeins dit deur die loop van die dag.
Efesiërs 5:24
"Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig wees."
GEE DIE SAAD WATER
Die konsep van onderdanigheid is vreemd in ons kultuur. Onderdanigheid word as 'n swakheid of as slawerny gesien. Dit maak nie vandag meer sin nie. Dit mag miskien in 'n ander wêreld of tyd nodig gewees het. Maar dit kan nie verder weg van die waarheid wees nie. Onderdanigheid is 'n tema deur die hele skrif - onderdanigheid aan God, Sy woord, aan predikers en leiers, mans, werkgewers, en, selfs soos ons gister gelees het, aan mekaar.
Dink wat dit beteken om jou die hele dag aan God te onderwerp. Terwyl jy dit doen, vra jouself af of jy ooit met die Here sal praat of die Here sal behandel soos jy ander behandel, jou man, 'n broer of suster of 'n ouer.
DRA DIE VRUG
Onderwerp jou aan Christus en aan jou man.
SLUIT AF MET GEBED
Vra die Here om dit wat vandag in jou hart geplant is, te laat groei.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die Bybel maak gereeld gebruik van seisoene as illustrasies van God se werk in ons. Hierdie 40-dae Dagstuk vir Vroueword 'n tuin gebruik as voorbeeld vir haar groei in Christus. Jy sal elke dag "Saad van Waarhede"(Skrifverse) ontvang asook riglyne oor hoe om die "Saad te Plant"(Ter harte te neem) en "Gee Die Saad Water"(Toepassing). Raak opgewonde! Die Here wil 'n pragtige tuin van Sy karakter in jou hart kom plant - wat oorloop van Sy volheid. Ideaal vir besige moeders, enkelvroue en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org