60 Om Nuut Te BeginVoorbeeld

"Gee ons vandag ons daaglikse brood."
Heer, ek is getrou in my tiendes en offerhandes (indien nie, bely).
Heer, ek saai 'n finansiële saad in u koninkryk en vertrou U vir 'n oes.
Ek bid dat U my sal seën sodat ek 'n seën vir ander kan wees.
Ek bestraf die een wat verwoesting in my lewe, finansies en familie saai.
Help my om met ywer en uitmuntendheid my werk tot eer van God te doen.
Ek bid vir u guns in my lewe.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie 60-dag leesplan is ontwerp om jou te help om 'n verhouding met Jesus te begin (of van nuuts af te begin). Jy sal drie dinge doen elke dag: ontmoet vir Jesus in die boeke van die apostels, lees die briewe om te sien hoe sy gelowiges sy boodskap uitgeleef het en groei in 'n dieper verhouding met Hom deur gebed.
More
Ons wil graag vir Trinity New Life Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.trinitynewlife.com
Verwante Leesplanne

Die Beter Leesplan

Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde lewe

Sielsontgiftiging

'n Sprong van Vreugde

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Glo God Is Goed — Ongeag

Van vrees na vertroue

Ongebroke Gemeenskap met die Vader: 'n Studie van Intimiteit in Johannes

'n Hart soos Jesus s'n