60 Om Te Begin

60 Om Te Begin

60 Dae

Hierdie sestig dae plan is ontwerp om jou verhouding met Jesus te help begin (of herbegin). Jy sal drie dinge doen elke dag: Ontmoet Jesus in die boeke van die apostels, lees die briewe om te sien hoe Sy gelowiges Sy boodskap uitgeleef het en groei in 'n dieper verhouding met Hom deur gebed.

Ons wil graag Trinity New Life Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.trinitynewlife.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid