
Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie
30 Dae
Dertig dae van opbouende geestelike gedagtes vanuit God se Woord aangebied deur pastoor Greg Laurie. Op sy reguit, geselstrant bring Pastoor Greg gepaste insig in die Woord en help jou om "God te ken en Hom bekend te maak" in jou daaglikse Christen wandel.
Uitgewer
Ons wil graag vir Greg Laurie en Harvest Ministries bedank vir die voorsiening van hierdie dagstukkies. As jy meer inligting verlang, besoek asseblief: www.harvest.org
Oor Die Uitgewer