Leesplan inligting

60 Om Te BeginVoorbeeld

60 To Start

DAG 1 VAN 60

"Ons Vader wat in die hemel is, laat U naam geheilig word"


Heer ek bid vandag hierdie eienskappe van U naam. U is:





My Redder: Dankie vir die kruis en U offer!





My Heer en Koning: Ek het U lief en gehoorsaam U in eerbied.





My Vriend: U maak my 'n erfgenaam. Ek is 'n kind van God.





My Geregtigheid: My verhouding met God is deur U bloed herstel.





My Voorsiener: U is my bron en meer as genoeg vir my.





Die Geneesheer van my gees, siel en liggaam: My gedagtes en emosies sal vandag U wil nastreef.





My Herder, Raadgewer, en Vrede.





My Oorwinning: U is die een wat my beskerm.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

60 To Start

Hierdie sestig dae plan is ontwerp om jou verhouding met Jesus te help begin (of herbegin). Jy sal drie dinge doen elke dag: Ontmoet Jesus in die boeke van die apostels, lees die briewe om te sien hoe Sy gelowiges Sy boo...

More

Ons wil graag Trinity New Life Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.trinitynewlife.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid