Leesplan inligting

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 JohannesVoorbeeld

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes

DAG 22 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1. Hoe verdryf volmaakte liefde vrees?

2. Waarom hou gehoorsaamheid en liefde nou verband met ons wandel met God?

3. Hoe weet ons of ons bid volgens die wil van God? Hoor Hy ons as ons nie volgens sy wil bid nie?

4. Hoe wil God hê dat ons Hom moet nader wanneer ons bid?

5. Bring dit vir God vreugde as ons in die waarheid lewe en sy opdragte nakom? Hoe is dit anders as om ons verlossing deur goeie werke te verdien?

Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes

In hierdie briewe het Johannes die diepe verband tussen liefde en gehoorsaamheid verduidelik. Johannes se aanmoediging vir alle gelowiges om mekaar lief te hê is vandag net so toepaslik as wat dit in die eerste eeu was. ...

More

Ons bedank Love God Greatly Afrikaans vir die verskaffing van hierdie plan: http://lovegodgreatly.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid