Leesplan inligting

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 JohannesVoorbeeld

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes

DAG 15 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1. Wat beteken dit om “in Hom te bly”? Hoe word dit in jou daaglikse lewe vertoon?

2. Waarom is dit belangrik vir ons om vrygewig te wees teenoor ander gelowiges? Hoe kan jy vrygewig wees met die hulpbronne wat God jou gegee het om ander in die liggaam van Christus te seën en te versorg?

3. Hoe kan jy die leringe van ander toets om te weet of dit van God is of nie? Waarom is dit 'n belangrike praktyk?

4. Hoe het God sy liefde aan ons bewys? Hoe gaan Hy voort om sy liefde aan ons te bewys?

5. Hoe kan ons die liefde van God aan die wêreld openbaar?

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes

In hierdie briewe het Johannes die diepe verband tussen liefde en gehoorsaamheid verduidelik. Johannes se aanmoediging vir alle gelowiges om mekaar lief te hê is vandag net so toepaslik as wat dit in die eerste eeu was. ...

More

Ons bedank Love God Greatly Afrikaans vir die verskaffing van hierdie plan: http://lovegodgreatly.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid