Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

Inleiding tot 1 Petrus
Beide 1 en 2 Petrus is deur Petrus geskryf wat een van Jesus se 12 dissipels was. Voordat Jesus hom geroep het, was hy 'n visserman. Hy was deel van Jesus se "binnekring," wat ook uit Jakobus en Johannes bestaan het. Van al die dissipels, word Petrus byna altyd eerste genoem. Sy leierskap het duidelik na vore gekom, omdat hy die mees uitgesproke van al die dissipels was.
Petrus het hierdie boek aan die Joodse Christene van Jerusalem geskryf wat regoor Klein Asië verstrooi was. Hy wou met sy woorde hierdie gelowiges bemoedig wat geweldig gely het. Hy skryf dit tussen 62-64 n.C. Dit was ook voor sy arrestasie wat tot sy marteldood gely het.
Aangaande hierdie leesplan

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.
More
Verwante Leesplanne

Bid God Se Waarheid Oor Jou Vrese

Goeie Nuus: Bemoediging vir 'n Wêreld in Krisis

Om op God te Wag

Verkry Goddelike Wysheid

Beter As Normaal

Hoe Om Mense Lief Te Hê Van Wie Jy Verskil

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

BibleProject | Verlossing in die Bybelverhaal
