Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

The New Testament in 90 Days

DAG 79 VAN 90

Inleiding tot 2 Johannes

In 2 Johannes 1:1 begin Johannes die brief met: "Aan die uitverkore vrou en haar kinders. Ek het julle waarlik lief …" Daar is bespiegel of die oorspronklike gehoor in werklikheid 'n vrou was of net 'n simbool vir die plaaslike kerk. Die brief is waarskynlik gedurende dieselfde tydperk as 1 Johannes geskryf. Die doel van die boek was om die grondbeginsels om Christus te volg te herbevestig en ook om die Christene teen valse leringe te waarsku. 

Aangaande hierdie leesplan

The New Testament in 90 Days

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.

More

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.