Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

The New Testament in 90 Days

DAG 77 VAN 90

Inleiding tot 2 Petrus

Die boek, 2 Petrus, is kort na die eerste brief geskryf, moontlik tussen 64-66 n.C. In hierdie brief het hy 'n ander benadering gevolg omdat sy doel met die brief anders was. Die Joodse Christene het nog steeds lyding en vervolging verduur, maar daar was ook valse leringe en kettery onder hulle. Petrus dring by hulle aan om geestelike volwassenheid deur die Woord van God te soek, in plaas daarvan om na die mooi woorde van valse leraars te luister. 

Aangaande hierdie leesplan

The New Testament in 90 Days

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.

More

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.