Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

Inleiding tot 1 Johannes
Die skrywer van 1, 2 en 3 Johannes identifiseer nie homself nie, maar geleerdes beweer dat dit Johannes is, een van die 12 dissipels en deel van Jesus se "binnekring." ("Hom wat ons gesien en gehoor het …" — 1 Johannes 1:3)
Daar is geen sekerheid wanneer dit geskryf is nie, maar teoloë beweer dit was waarskynlik tussen 85-90 n.C. toe Johannes vermoedelik op die eiland Patmos in ballingskap was. Regdeur sy brief skryf Johannes oor liefde. Hy bemoedig die Christene in hul geloof en weerspreek valse leringe.
Aangaande hierdie leesplan

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.
More
Verwante Leesplanne

Bid God Se Waarheid Oor Jou Vrese

Goeie Nuus: Bemoediging vir 'n Wêreld in Krisis

Om op God te Wag

Verkry Goddelike Wysheid

Beter As Normaal

Hoe Om Mense Lief Te Hê Van Wie Jy Verskil

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Die krag van ’n biddende vrou

Oorkom die Strik van Selfbejammering
