Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

RESPEKTEER GESAG
Ons mag dalk nie altyd saamstem met die mense wat in gesagsposisies is nie, maar ons moet in gedagte hou dat God hulle daar geplaas het en daarom moet ons hulle respekteer. As ons hulle nie gehoorsaam nie, is ons indirek ongehoorsaam aan God. As ons nie van 'n leier hou nie, gee dit ons nie die reg om ongehoorsaam of rebels te wees nie, tensy ons gevra word om iets te doen wat onbybels is.
Die beste manier om ons kinders te beïnvloed om gehoorsaam te wees aan gesag, is om 'n voorbeeld te stel. Wanneer ons respek het vir die verkeersman, die politikus op TV of die prediker wat 'n vervelige preek aanbied, wys ons vir ons kinders wat dit beteken om op 'n Christelike manier onderdanig te wees aan 'n gesag wat God oor ons geplaas het.
Wys vir jou kinders hoe om gesag te respekteer deur onderdanig te wees aan jou leiers.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com