Jesaja 9:6-7

Jesaja 9:6-7 CAB23

Want vir ons is 'n kind gebore, aan ons is 'n seun gegee, en die heerskappy sal op sy skouer wees, en sy naam sal genoem word Wonderbaar, Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Aan die vermeerdering van sy heerskappy en vrede sal daar geen einde wees nie, op die troon van Dawid en oor sy koninkryk, om dit te orden en dit te bevestig met reg en met geregtigheid van nou af tot in ewigheid. Die ywer van die HERE van die leërskare sal dit doen.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid