Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hoeveel Is Genoeg?

6 Dae
Wil jy altyd net 'n bietjie meer hê? Nog 'n paar duur tekkies. Nog 'n skaatsplank. Meer lekkergoed. Meer rekenaarspeletjies. Wat jou gunsteling ding ook al is, jy wil net meer daarvan hê! Hierdie leesplan sal jou leer om dankbaar te sê: "Ek het genoeg." Jy sal besef dat dit jou gelukkiger sal maak wanneer jy soos Jesus lewe en vra: "Hoeveel kan ek gee?" in plaas van: "Hoeveel kan ek kry?"
Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Verwante Leesplanne

Wat Is die Doop? 'n Gids vir Ouers en Pretieners

Wat Is Dit? Om Die Geskenke Waarvoor Jy Nie Gevra Het Nie, Te Verwelkom

Kinders wat 'n Verskil Maak

"eKidz" Oordenking: Alles Oor Keuses

Rig Jou Gees Af

Jesus Wandel — Kom Jy? Jesus Is Groter Reeks #9

Love

Karakter Oefening
