Vind Bevryding van Spanning

Vind Bevryding van Spanning

5 Dae

Spanning is 'n werklikheid, maar dit hoef nie jou lewe te beheer nie. Deur Christus kan ons dit hervorm, herfokus en herdefinieer. As jy met spanning sukkel, kyk na hierdie 5-dag Bybelleesplan en vind uit hoe om vryheid en vrede te verkry.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi