Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Kersfeesliedjies: 'n Kersfees Oordenking

25 Dae
God is by ons — in beloftes wat gestand gedoen is, drome wat verwesenlik is en hernude hoop. Ons kan nie anders om te sing nie. Verken tydens hierdie Kersfeestyd die liedere wat ontstaan het as gevolg van die vreugde dat Christus aarde toe gekom het. Herontdek in hierdie 25-dae leesplan hoe hulle op jou hedendaagse lewe van toepassing is.
Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church
Verwante Leesplanne

Tien Dae van Nadenke oor die Ons Vader-gebed

Die Heerlikheid van God in die Hemel.

Van Begin tot in Ewigheid: 'n Studie van die Grootse Vertelling van die Skrif

Jesus, Tuis In Jou Hart — Pete Briscoe

Hoe om 'n Naaste te wees

30 Days of Heartwork

7 Days to a Hope Inspired Life

Leer Hoop Uit Naomi Se Verlies: Leesstukke uit Rut
