Aan Ons: Vier die Koms van Jesus

Aan Ons: Vier die Koms van Jesus

5 Dae

In Jesaja 9:6 sien ons dat Jesus ons Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader en Vredevors is. In hierdie 5-dag leesplan, gaan ons die koms van Jesus vier deur meer oor sy verskillende name te leer, sowel as oor hoe om dit vandag in ons lewens toe te pas.

Uitgewer

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi